Wat gebeur na die dood? (Hoekstene van geloof)
Phillips, Richard D.Die dood is ’n werklikheid. Tog kom ons reis nie tot ’n einde wanneer ons doodgaan nie. Hoe verwerk ons as Christene die dood? Wat kan ons ná die dood verwag? WAT GEBEUR NÁ DIE DOOD? pak hierdie onderwerp met duidelikheid aan en gee ’n Bybelse perspektief op wat jy kan verwag van die dood, die finale oordeel en die ewige lewe. Die klein, kompakte boekie vorm deel van die Hoekstene van geloof-reeks.
年:
2014
出版社:
Christian Art Distributors Pty Ltd
语言:
afrikaans
ISBN:
B00O1POQZA
文件:
EPUB, 144 KB
IPFS:
,
afrikaans, 2014