募捐 9月15日2024 – 10月1日2024 关于筹款

Pirana

Pirana

Rudie van Rensburg
你有多喜欢这本书?
下载文件的质量如何?
下载该书,以评价其质量
下载文件的质量如何?

KASSIE SE VYANDE IS TOT DIE TANDE GEWAPEN ... Wanneer Kassie Kasselman die saak van ’n vermiste oudkollega begin ondersoek, is dit duidelik hier skuil meer as net ’n dwelmverwante verdwyning. Hoe lyk dit dan vir Kassie of dit verband hou met twee ander sake − ’n ontvoering én ’n moord − op sy lessenaar? Van die Kaapse ganglands tot die Krugerwildtuin met sy renosterstropers; tussen ’n verslonsde Bolandse hoewe met ’n grieselige visdam en die glans-en-skanswêreld van diplomasie moet Kassie sy pad voel-voel vind – of Rooi Els se vrou is visvoer.

年:
2016
出版社:
Queillerie
语言:
afrikaans
ISBN 10:
0795801114
ISBN 13:
9780795801112
文件:
EPUB, 351 KB
IPFS:
CID , CID Blake2b
afrikaans, 2016
线上阅读
正在转换
转换为 失败

关键词