募捐 9月15日2024 – 10月1日2024 关于筹款

Om Jesus te ken: Hoe verhoudings kan groei met Jesus in...

  • Main
  • Om Jesus te ken: Hoe verhoudings kan...

Om Jesus te ken: Hoe verhoudings kan groei met Jesus in beheer

Elize Parker
你有多喜欢这本书?
下载文件的质量如何?
下载该书,以评价其质量
下载文件的质量如何?

Verhoudings is een van die lewegewende aspekte van ons lewe, maar daar is ook groot potensiaal vir konflik en seerkry. Sonder Jesus aan ons sy kan ons nie staande bly wanneer daar storms in ons verhoudingslewe is nie. Elize Parker bied in die verhoudingsgids Om Jesus te Ken – Hoe verhoudings kan groei met Jesus in beheer wenke in dagstukkievorm aan. Elke week gesels sy oor ’n ander tema wat verhoudings raak en deel praktiese raad uit soos hoe om ’n moeilike skoonma te hanteer sowel as hoe om te verhoed dat finansies verhoudings kelder. Elke tema strek oor sewe dae, sodat jy deur die loop van die jaar stelselmatig deur die verskeie onderwerpe kan werk. Om Jesus te Ken bevat temas soos:• Sleutels tot vervullende verhoudings• Laat jou hartswonde deur God herstel word• Staan ferm teen moeilike mense• Lewende woorde vol genesing• Om verhoudings soos Jesus te hêDeur die hele jaar word ons daaraan herinner dat nét deur Jesus beter te leer ken en nader aan Hom te kom, ons uiteindelik nader aan mekaar sal kom. Nét deur ’n regte verhouding met Jesus sal ons ander verhoudings kan slaag.Elke dag bestaan uit ’n teksvers, dagstukkie, ’n praktiese ‘doen-wenk’, gebed en ‘n voorstel om meer in die Woord oor die onderwerp te lees. Die uitgangspunt is om na Jesus se verhoudings op te let en daardeur te leer.

年:
2016
出版社:
Christian Art Distributors Pty Ltd
语言:
afrikaans
ISBN:
B01L2CGKR6
文件:
EPUB, 572 KB
IPFS:
CID , CID Blake2b
afrikaans, 2016
线上阅读
正在转换
转换为 失败

关键词