募捐 9月15日2024 – 10月1日2024 关于筹款

Die slegte vrou

  • Main
  • Die slegte vrou

Die slegte vrou

A Reyneke
0 / 4.0
0 comments
你有多喜欢这本书?
下载文件的质量如何?
下载该书,以评价其质量
下载文件的质量如何?
Tien jaar ná die moord op haar man, en die opspraakwekkende hofsaak, probeer Lente met haar lewe aangaan. Nuwe dorpie, nuwe bure, kunsklasse vir laerskoolkinders. Maar haar verlede haal haar in. 'n Ou kennis spoor haar op, en haar nuwe lewe word bedreig. Gaan sy weer vlug, soos sy soveel keer in die verlede gedoen het? Of gaan sy hierdie keer veg?
Sy het rustig geraak, hier op Klipgooi. Vriende gemaak, 'n tentatiewe verhouding begin. Alles hang nou in die weegskaal. En sy sal enigiets doen om die verlede finaal te besweer.Formats : EPUB, PDF
年:
2016
语言:
afrikaans
ISBN:
B01ILY9RAA
文件:
EPUB, 212 KB
IPFS:
CID , CID Blake2b
afrikaans, 2016
线上阅读
正在转换
转换为 失败

关键词