Die Speletjie
François BloemhofWouter is baie bekommerd. Hy moes nooit die speletjie van meneer Grimbeek se rekenaar afgelaai het nie, want noudat dit begin het, kan dit nie gestop word nie, en as dit eers jou naam het . . . Iemand is reeds onverklaarbaar dood, en Wouter en sy vriend Koekoes moet vinnig dink aan ’n uitkomkans, anders is dit neusie verby – nie net vir hulle twee nie, maar vir almal wat hierby ingesleep is.
年:
2011
出版社:
Human & Rousseau
语言:
afrikaans
ISBN 10:
079937251X
ISBN 13:
9780799372519
ISBN:
UEXSBAAAQBAJ
文件:
EPUB, 103 KB
IPFS:
,
afrikaans, 2011