募捐 9月15日2024 – 10月1日2024 关于筹款

Maaltye sonder moeite (Afrikaans Edition)

Maaltye sonder moeite (Afrikaans Edition)

Debbie Wareham
0 / 5.0
0 comments
你有多喜欢这本书?
下载文件的质量如何?
下载该书,以评价其质量
下载文件的质量如何?
Maaltye sonder moeite is 'n Suid-Afrikaanse resepteboek wat op die hele familie gemik is. Die outeurs is daarvan bewus dat die lewe baie veeleisend vir 'n werkende mamma kan wees. Daarom het hulle resepte aangepas wat by babas, kleuters en die hele gesin aanklank sal vind. Slegs plaaslik beskikbare bestanddele word gebruik en n paar Suid-Afrikaanse gunstelinge is ingesluit.
Die boek volg die selfspening-benadering en bevat nuttige voorstelle, asook inligting oor hoe om die oorgang van bors-/formulemelk na vaste kosse so maklik moontlik vir mammas en babas te maak. Daar is 'n volledige afdeling oor borsvoeding, asook die regte tydperk om met vaste kosse te begin. Die selfspening-metode stel voor dat die baba deel word van etenstye en hulle vingerhappies vanuit die eetstoeltjie geniet terwyl die gesin eet.
年:
2014
出版:
1
出版社:
Struik Lifestyle
语言:
afrikaans
页:
278
ISBN 10:
1432303805
ISBN 13:
9781432303808
文件:
EPUB, 87.76 MB
IPFS:
CID , CID Blake2b
afrikaans, 2014
线上阅读
正在转换
转换为 失败

关键词